Vir meer as 8 jaar wag aanhangers van die film, KLEIN KAROO reeds om uit te vind wat het serdertdien in die lewens van Frans, Cybil, Bongi, Jackie en die res gebeur. Jy sal ook n geleentheid kry om die akteurs te ontmoet. Die wag is uiteindelik verby en KLEIN KAROO 2 word spesiaal na […]Read More